(023) 614 3890

Montagu

About

WM Spilhaus Montagu het in 2007 ontstaan weens die toenemende aanvraag na besproeiing in die area. Ons area was aanvanklik beperk tot die Montagu gebied, maar het mettertyd uitgebrei na areas soos Bonnievale, Ashton, Barrydale, Ladismith, Calitzdorp en Sutherland.

Spilhaus Montagu se personeel bestaan uit 2 besproeiing tegnikuste, 'n verkoopsman en 'n stoorman met gesamentlike ondervinding van oor die 30 jaar in die besproeiings bedryf.

Spilhaus Montagu werk saam met Spilhaus Hexvallei, sover dit ons werkswinkel afdeling betref, wat insluit die installering en diens van boorgate, opbou van pompstelle en filter stelsels.

Ons verskaf omvattende besproeiings dienste aan ons kliënte wat insluit, opmeting, die ontwerp van besproeiing stelsels, pompe en motors, outomatisering van stelsels, grondvog meetings toerusting en installering. Met die toenemende aanvraag na alternatiewe kragbronne, het ons nou ook solar toerusting en installering tot ons dienste toegevoeg.

Ons streef voortdurend daarna om ons kliënte met slegs die beste te bedien.

Team

Stefan van Eeden
Irrigation Consultant
076-3191938
Martin Crous
Admin
023 6143890

Services

  • GPS Surveys
  • Full Model Maker designs
  • Drip, micro and impact systems
  • Centre pivots
  • Auotomated irrigation systems
  • Aotomated fertigation systems
  • Installation of all above
  • Supply and installation of borehole pumps and centrifugal pumps
  • Supply and installation of soil moisture meters
  • Supply and installation of solar systems for all tipes off pumps